Foto Pexels/Brotin Biswas
Foto Pexels/Brotin Biswas

PAS IN: Namibië se persvryheid loop ˊn bloutjie

Iréne-Mari van der Walt
Namibië het sy plek as die beste in Afrika op die Verslaggewers Sonder Grense (RSF) se persvryheidsindeks aan Mauritanië verloor. Namibië het ten opsigte van elkeen van die vyf aanwysers wat gebruik is om persvryheid te bepaal, agteruitgang getoon.

Spesifiek ten opsigte van die maatskaplike aanwyser het Namibië ’n kommerwekkende 35 plekke op die ranglys geval.

In die geheel het Namibië 12 plekke op die wêreldwye ranglys geval in vergelyking met 2023.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!