Likius Nande
Likius Nande

Likius wen Sperrgebiet Ope

Gholf
Die gunsteling Likius Nande was ’n baie gemaklik algehele wenner met ’n eindtelling van 220 houe (een meer as baansyfer) en ’n voorsprong van 15 houe, toe die Vivo Energy Namibia Sperrgebiet Ope die naweek oor twee dae en 54 putjies op Oranjemund aangebied was. Altesaam 83 spelers het deelgeneem aan die toernooi wat tot die Namibiese Amateur Gholfunie se merietelys bydra en wat weereens ’n reusesukses was. Die weer was baie gunstig en die gholfspelers kon goeie tellings aanteken.

Vivo Energy Namibia was die steunpilaar as borg van die Sperrgebiet Ope, nou reeds sedert 1996. Regs is Reinhold Nangolo, die voorsitter van Oranjemund-gholfklub. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2025-01-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 32° Eenhana: 19° | 33° Oshakati: 23° | 32° Ruacana: 20° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 21° | 31° Omaruru: 24° | 33° Windhoek: 23° | 31° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 18° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 24° | 35° Mariental: 26° | 39° Keetmanshoop: 25° | 40° Aranos: 26° | 39° Lüderitz: 19° | 31° Ariamsvlei: 25° | 40° Oranjemund: 17° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 24° | 37° Lubumbashi: 15° | 21° Mbabane: 16° | 28° Maseru: 17° | 33° Antananarivo: 18° | 23° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 34° Windhoek: 23° | 31° Cape Town: 20° | 28° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 32° Dar es Salaam: 27° | 32° Lusaka: 17° | 27° Harare: 16° | 28° #REF! #REF!