Van links is Alvin Iita, afrigter Naomi Schmidt, en Martha Nengolo, wat Namibië as para-atlete by die Spele verteenwoordig. Nengolo het Namibië se enigste medalje in atletiek met die diskusgooi gewen. FOTO: BYGEDRA

2023 Commonwealth Youth Games Opdatering

#Justin #athletics #SportWrap #NMH #MyZone #Trinbago2023
Tielman Van Lill
Namibië se Nyanyukweni Frans het gisteraand (Karibiese tyd) agtste gekom in haar 1 500 meter eindstryd met 4 minute, 41.90 sekondes.

Die Keniane Nancy Cherop (eerste) en Janet Jepkoech Chepkemoi (tweede, 4:14.24) het die wedren oorheers, met Engeland se Lyla Belshaw (4:16.37) derde.

Cherop (4:12.38) het Erin Wallace van Skotland se 2017 Statebond Jeugspele-rekord (4:16.61) verslaan wat in Nassau, Bahamas, opgestel is.

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer