Afskopnaweek vol belofte in NRU premierliga
Klubrugby
Die opwinding van die afskopnaweek van ’n nuwe premierligaseisoen van die Namibië Rugby-unie (NRU) bring mee dat toeskouers en ondersteuners se lang wag uiteindelik verby is.
Die agt spanne in die premierliga is almal môre in aksie, van wie die helfte gedurende die afseisoen van hoofafrigters verwissel het – insluitend die twee finaliste.
In 2022 se finaal het FNB Wanderers met 51-31 teen FNB Unam gewen. Sedertdien is beide se onderskeie afrigters Rohan Kitshoff en David Philander vir diens by die Welwitschias opgeroep. Wanderers word nou deur Dirk Human afgerig en Unam het vir Russell van Rooi aangestel.
FNB Kudus (Gawan Esterhuizen), Trustco United (Robbie Dickson), FNB Western Suburbs (Jacky Bock) en FNB Rehoboth (Gerald Loubser) het almal steeds dieselfde manne aan die stuur waarmee 2022 afgesluit is.
FNB Grootfontein het vir Ngumee Nguaiko as afrigter aangewys nadat Louis Grobbelaar laas seisoen gespeel én afgerig het. FNB Reho Falcon is intussen deur Eden Meyer onder hande geneem, met Deon Mouton en Ronaldo Pedro beide op bestuursvlak betrokke.
Môre se bepalings (tuisspanne eerste, alle afskoptye 15:45): Rehoboth teen Wanderers; Western Suburbs teen Grootfontein; Unam teen Reho Falcon; United teen Kudus.
Die spanne wat gister teen druktyd ontvang is:
GROOTFONTEIN: 1 Henning Joubert, 2 Callie Swanepoel (kaptein), 3 Riaan Potgieter, 4 Rheinhardt Carelse, 5 Oliver Mouton, 6 Hendrik van Zyl, 7 Marthinus Nekundi, 8 Pieter-Daan Kok, 9 Christopher Deck, 10 Ronald Deck, 11 Isaiah Muhinda, 12 Buruxa Geiseb, 13 Ian Malan, 14 Lincoln Beukes, 15 Luis Talaya.
Reserwes: Jimmy Ikena, Bernd Beddies, Morné Malan, Shaun van Wyk, Justin Pollmann, Benjamin Boshoff, Zemuel Marais.
KUDUS: 1 Carlo Theron, 2 Zwandre Viviers, 3 Sydney Halupe, 4 Tertius Arangies, 5 Anzio Kotzee, 6 Mogamat Emamdien, 7 Codey Naholo, 8 Joshua Jacobs (kaptein), 9 Percy Nash, 10 Geraldo Beukes, 11 Ronaldo Diergaardt, 12 Alastair Miller, 13 Paolo Andrews, 14 Zane Williams, 15 Irongwa Atshivudhi.
Reserwes: Anthony Hoebeb, Craig Swartz, Jarreth Koning, Lezardo Vos, Jivino Polster, Rayton Paulse, Darren Beukes.
REHOBOTH: 1 Charl Freygang, 2 Delano Coetzee, 3 Kevin Cloete (kaptein), 4 Jerome Schuman, 5 Chester Diergaardt, 6 Dillan Daries, 7 Keynen Basson, 8 Titus, 9 Miquel Busch, 10 Casey Beukes, 11 Kee-Shaan Beukes, 12 Diego Loubser, 13 Armando Dentlinger, 14 Dolano Vries, 15 Jeandre Loubser.
Reserwes: Jeremy Cloete, Udo Mall, Chase Diergaardt, Donovan Resandt, Gurtley Beukes, Xavier van Wyk, Elmarco Beukes, Sedilo Zaahl.
UNITED: 1 Jano Otto, 2 Arnu Gouws, 3 David Sheepa, 4 Zander Bronkhorst, 5 Leon Mutonga, 6 Freddy Mazila, 7 Eloff du Plessis (kaptein), 8 Panduleni Ilonga, 9 Jahno du Plessis, 10 Hanreco van Zyl, 11 Doctor Andreas, 12 JD Nel, 13 Reinold Benade, 14 Christo Gresse, 15 Renier Benade.
Reserwes: Kristopher Peacock, Sammy Adriaans, Reghardt de Meyer, Jens Weyand, Dean Blom, Moranzel Strauss, Hardus Louwrens.
WESTERN SUBURBS: 1 Hilwen Fourie, 2 Vernon Diergaardt (kaptein), 3 Andreas Shikoneni, 4 Diamando Tjombe, 5 Kenneth Seibeb, 6 Richard Mapewa, 7 Viery Haufiku, 8 Vakomboka Kamboo, 9 Bronwon Willemse, 10 Romanzo Lento, 11 Heino Keister, 12 Dylan Izaaks, 13 Morgan Esterhuizen, 14 Dumarcho Hartung, 15 Lezardo Williams.
Reserwes: Upahee Muhuura, Victor Augustinus, Fidel Micolley, Tuapeua Angula, Zachery Eiman, Jayden Links, Ricardo Swartz.
WANDERERS: 1 Christiaan Henning, 2 Darius von Solms, 3 Chris Swanepoel, 4 Brendon Nortje, 5 Johan Meyer, 6 NG Swart, 7 Pierre Venter, 8 Anton Steenkamp, 9 Reben Botha, 10 DJ Holtzhausen, 11 Warren Ludwig, 12 Kian Fransman, 13 Niel Holtzhausen, 14 Nandivatu Karuuombe, 15 Denzo Bruwer.
Reserwes: Kieron Diergaardt, Ryan Coetzee, Francois Jones, Ignus Tripodi, Franko Pearson, Reino Botha.
MZANSI-UITDAAGREEKS
Die Windhoek Draught Welwitschias se vierde wedstryd in die Mzansi-uitdaagreeks word môre in Harare teen die Goshawks gespeel.
Die Zimbabwiërs raak eers nou betrokke, ná hul unie se onttrekking om finansiële redes uit hul vroeër wedstryde in die SA provinsiale reeks.
Die ervare skrumskakel Hilton Mudariki is vanjaar as die tuisspan se kaptein aangewys. Die ontmoeting tussen die buurlande sal nie toetsstatus dra nie.
Afrigter Chrysander Botha het verskeie veranderinge aangebring aan die span wat laas naweek met 24-48 teen die Valke die knie gebuig het.
Welwitschias: 1 Jason Benade, 2 Pieter Jansen, 3 Herman Coetzee, 4 Mahepisa Tjeriko, 5 Johan Luttig, 6 Thomasau Forbes, 7 Max Katjijeko, 8 Prince !Gaoseb (kaptein), 9 Jacques Theron, 10 André van der Berg, 11 Lloyd Jacobs, 12 Danco Burger, 13 Hillian Beukes, 14 Nico Maartens, 15 Aurelio Plato. Reserwes: Wikus Jacobs, André Rademeyer, Carl-William Freygang, Le Beau du Preez, Cameron Langenhoven, AJ Kearns, Henrique Olivier, PJ Walters. Nog twee reisende bystandspelers is Gerhard Thirion en Danie van der Merwe.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie