Lüderitz Swallows
Lüderitz Swallows

Besigheid doen deel vir rugbyklub

Rugby
Die Lüderitz-sportstadion, tuiste van Ocean Swallows-rugbyklub wat in die Namibië Rugbyunie se eersteliga meeding, is met ’n nuwe stel rugbypale opgeknap te danke aan ’n plaaslike besigheid. Wesco Engineering se besturende direkteur George Fransman (regs) glo bemagtiging van die jeug en die gemeenskap is ’n belangrike aandrywer van vooruitgang en dat maatskaplike verantwoordelikheid met passie en ’n dankbare hart aangepak behoort te word. Die oorhandiging is ook deur die burgemeester van Lüderitz, raadslid Benjamin McKay, bygewoon wat uitgewys het dat die afhandeling van die welkome gebaar veral goeie tydsberekening is in die opbou na die dorp se sportbonanza later vanjaar. Hy het Wesco Engineering geloof vir sy ondersteuning van die dorpsraad se pogings en het die sakegemeenskap aangemoedig om hul kragte in dieselfde rigting in te span. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!