Buiteklub speel ‘saam‘ in VSA Ope
Gholf
Een van die Windhoek Buiteklub se gewilde jaarlikse toernooie is die tradisionele Pick-a-Pro beterbalkompetisie wat op die naweek van die VSA Ope gholftoernooi aangebied word.
Die deelnemende spelers het dus ’n professionele speler in die VSA Ope gekies wie se tellings in die tweede rondte putjie-vir-putjie by hul telkaart bygetel is.
Die toernooi is deur Mori’s Golf Shop en The Sunday School geborg, met ’n stewige veld van 65 spelers wat meegeding het.
Die Pick-a-Pro se voorste uitslae, met pryse wat vir die topses op die spel was:
1 Quade Beukes en Scottie Scheffler (VSA), 50 punte.
2 Johann Archer en Viktor Hovland (Noorweë), 49.
3 Lukas Steven en Harris English (VSA), 48 (uittel).
4 Coen van Graan en Brooks Koepka (VSA), 48.
5 Claris Chipfupa en Scottie Scheffler (VSA), 48.
6 Andrew Dodds en Scottie Scheffler (VSA), 47 (uittel).
7 Gustav Jung en Scottie Scheffler (VSA), 47.
8 Johannes Grobler en Sam Bennet (VSA), 47.
9 Chris van Lill en Jon Rahm (Spanje), 47.
10 Evelyn Paulino en Xander Schauffele (VSA), 47.
Pryse vir houe naaste aan die pen is ingepalm deur Bonnie Reitz (putjie 3), Johan van der Walt (putjie 9), Burger Bergh (putjie 13) en Chris van Lill (putjie 17).
1 Komende naweek bied die Buiteklub die vyfde Windhoek Lager Internasionale Parespel se kwalifiserende beterbalrondte aan.
OMEYA
Die Novel Par 3 reeks is een van die Omeya-gholfklubspelers se gunsteling Vrydag-aktiwiteite. ’n Vol veld het vir rondte 3 van die reeks hul opwagting gemaak vir die kompetisie in die medalje-formaat.
Die voorste pryswenners: 1 Stefan Venter (30), 2 Jaco van Reenen (32, uittel), 3 JP van Dyk (32), 4 Gielie van Wyk 35 (uittel), 5 Douglas Holtzhausen (35).
Vroue: Doulaine Holtzhausen (37).
Junior wenner: JP le Grange (37, uittel).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie