CANA-streek se swemmers uitgedaag

Swem
Die Namibiese Swemfederasie se nasionale swemspan is op pad na Lusaka, Zambië vir die CANA IV-streekkampioenskap. Namibië is een van 14 lande wat in die kompetisie (van vandag tot Sondag) gaan deelneem. Die toptwee swemmers in elke ouderdomsgroep gaan die land daar verteenwoordig. Die swemmers is Mikah Burger, Oliver Durand, Lisa Engelhard, Tiana Esslinger, Marco Henning, Brynné Kinnaird, Brave Magongo, Trisha Mutumbulua, Ariana Naukosho, Ainoa Naukosho, Michaela Ohm, Oliver Ohm, Nicole Redecker, Chloe Rossouw, Maya Stange en Arkell Wellmann. Die groep word vergesel deur Quinton Delie as afrigter en Dentie Louw (spanbestuurder). Mnr. Freddy Mwiya (heel regs), hoofadministrateur van die Namibiese Sportkommissie, het amptelik van die span afskeid geneem.

Kommentaar

Republikein 2024-11-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 37° Rundu: 22° | 38° Eenhana: 21° | 37° Oshakati: 22° | 34° Ruacana: 19° | 37° Tsumeb: 25° | 37° Otjiwarongo: 21° | 36° Omaruru: 20° | 38° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 18° | 34° Henties Bay: 14° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 21° Rehoboth: 18° | 34° Mariental: 18° | 35° Keetmanshoop: 18° | 35° Aranos: 17° | 35° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 14° | 27° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 16° | 32° Lubumbashi: 16° | 33° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 7° | 24° Antananarivo: 17° | 27° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 24° Durban: 14° | 23° Johannesburg: 13° | 27° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 30° Harare: 17° | 23° #REF! #REF!