Coetzee, Marais beste in die weste

Jaggeweerskiet
Die Namibiese Jaggeweerskietvereniging (NHRSA) het laas naweek sy Omaheke-kompetisie op die plaas Walmaine in die Gobabis-distrik aangebied.

Vrydag is die .222/.223-klas in ’n ligte bries met ses verskillende bane afgehandel en Saterdag het die ope-afdeling met verder afstande aan die beurt gekom.

Die Ope klaswenners was:

Penkoppe:1 Vincent Maresch, 2 Wolla Prinsloo junior.

Juniors: 1 Luan Oosthuizen.

Veterane: 1 Francois Blaauw, 2 JWF Kannemeyer.

Senior mans: 1 Willie Langford, 2 WP Barnard senior.

Vroue: 1 Bets-Marié Coetzee, 2 Silke Grobler, 3 Karola Marais.

Mans: 1 Franscois Marais junior, 2 Walter Kinnear, 3 Bradley Jarman.

Goue klas: 1 Franscois Marais junior, 2 Walter Kinnear, 3 Bradley Jarman.

Silwerklas: 1 Basjan van der Merwe, 2 Wilhelm Loubser, 3 Tabbie Barnard.

Bronsklas: 1 Willem Lottering, 2 Gareth Husselmann, 3 Wian Lottering.

Algeheel: 1 Franscois Marais junior, 2 Walter Kinnear, 3 Bradley Jarman.

222/223-afdeling: 1 Franscois Marais junior, 2 Alwyn Jooste, 3 Tabbie Barnard.

Die NHRSA bedank Zandrea en Walter Kinnear van Walmaine Exotic Game Breeders vir die gebruik van hul plaas vir die kompetisie, asook elkeen wat gehelp het om die twaalf skietbane te bou.

• Op 3 Junie nooi die NHRSA die land se topdertig skuts, waaruit die Namibiese manspan gekies sal word om teen Suid-Afrika mee te ding.

Die volgende dag kom die ope klas aan die beurt en op 5 Junie word die .222/.223-afdeling afgehandel. Dié afdeling is oop vir alle deelnemers. Die kompetisie word op die plaas Zonnewaldt in die Stampriet-distrik aangebied.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!