Connor van Schalkwyk. Foto Verskaf
Connor van Schalkwyk. Foto Verskaf

Connor onverwags deur nr. 269 gepootjie

Tennis
Tielman van Lill
Connor van Schalkwyk se Grand Slam-avontuur by die Junior Roland Garros-kampioenskap in Parys is gister beëindig.

In die gesigte kleitoernooi se enkelspel moes die Namibiër vroeër in die eerste ronde van die die knie met 7-6, 6-2 teen William Jucha van die gasheerland buig.

Van Schalkwyk word tans deur die Internasionale Tennisfederasie as sy 54ste beste o.18-speler ter wêreld (soos op Maandag 30 Mei) aangedui. Jucha is tans maar nommer 269 op die ITF junior ranglys en moes vir Roland Garros kwalifiseer, terwyl Van Schalkwyk genooi was.

In die dubbelspel het die Namibiër Maandag saam met Sebastian Eriksson van Swede in hul eersterondewedstryd vir Constantinos Koshis (Siprus) en Daniel Merida Aguilar (Spanje) met 6-4, 7-5 verslaan.

Die wenpaar is egter gister in die tweede ronde deur Ozan Colak van die VSA en Jaden Weekes van Kanada met twee stelle teen een uitgeskakel (6-4, 2-6, 10-5).

Kommentaar

Republikein 2025-02-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 27° Rundu: 19° | 26° Eenhana: 18° | 22° Oshakati: 19° | 24° Ruacana: 19° | 22° Tsumeb: 19° | 25° Otjiwarongo: 18° | 28° Omaruru: 20° | 31° Windhoek: 19° | 30° Gobabis: 19° | 28° Henties Bay: 18° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 09:43, High tide: 03:43, Low Tide: 21:49, High tide: 15:55 Swakopmund: 17° | 18° Wind speed: 17km/h, Wind direction: W, Low tide: 09:41, High tide: 03:41, Low Tide: 21:47, High tide: 15:53 Walvis Bay: 17° | 21° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 09:41, High tide: 03:40, Low Tide: 21:47, High tide: 15:52 Rehoboth: 20° | 32° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 26° | 36° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 24° | 36° Oranjemund: 16° | 26° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 20° | 28° Lubumbashi: 17° | 21° Mbabane: 17° | 31° Maseru: 16° | 28° Antananarivo: 17° | 24° Lilongwe: 19° | 27° Maputo: 21° | 37° Windhoek: 19° | 30° Cape Town: 18° | 22° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 23° Harare: 17° | 23° #VALUE! #VALUE!