No Image Caption

Daar gaan hulle

Sokker
Peter Shalulile (foto), kaptein van die Tafel Lager Brave Warriors, en sy Namibiese sokkerspan het gistermiddag uit Windhoek vertrek. Die Namibiërs is vuur en vlam vir komende Dinsdag se geleentheid om Burundi in Dar es Salaam die stryd aan te sê wat hul kanse op kwalifisering vir die Afrika Nasiebekertoernooi verder sal versterk. Afrigter Collin Benjamin se manne is boaan hul kwalifiserende groep en het net een punt nodig om hul kwalifisering te verseker. Foto Footy Namibia (Twitter)

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!