Dansspan na Spanje

Danssport
Die Namibiese Sportkommissie het Dinsdag nasionale kleure aan die nasionale danssportspan tydens ’n afskeidseremonie by sy hoofkantoor in Eros toegeken.

Die nasionale span van Dance Sport Namibia (DSN) het gister na Spanje vertrek is op pad na die Barcelona Internasionale Danskompetisie wat van môre tot 19 April plaasvind.

In die kompetisie sal 15 lande en 190 atlete in vier dissiplines soos hip-hop, etniese, kontemporêre en musikale dans meeding. In totaal het Namibië 19 atlete (dansers tussen nege en 44 jaar) en twee beamptes wat die span vergesel.

Die spanlede is Alicia Allies, Mia Barkhuizen, Clara Ebbenzeiner, Walter Burger, Carla Celliers, Elizabeth de Klerk, Ume Goldbeck, Mbinaje Katjatenja, Mareli Kotze, Chanelle Liebenberg, Louise Obbes, Yana Oosthuizen, Emma Schaefer en Alyna Swarts.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!