De Sousa maak terugkeer in span na Mauritius
Atletiek
Namibië se span sal sonder sy twee sterre van Tokio 2021 meeding.
Met die land se drie vinnigste vrouenaellopers almal op die krukkelys en besig met rehabilitasie, is dit veel minder voorspelbaar wie die moontlike medaljekandidate kan wees by die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie