Eindstryde wink by WHS hokkiebaan

Skolehokkie
Die bepalings vir die semifinale van die Namibiese Skolesportunie (NSSU) se nasionale hokkieliga is bekend gemaak, met die grootste wedstryde in die eerste ligas vir seuns en meisies wat Vrydagaand beslis word.

Alle wedstryde word by die Davin Trustco hokkiebaan van Windhoek Hoërskool gespeel.

Die verdedigende titelhouer in die meisies eerste liga is Windhoek Hoërskool, wat verlede jaar met 2-1 teen die gunsteling St. Paul’s gewen het.

Windhoek Affies dra die kroon in die seuns eerste liga, nadat hy in 2022 die skool se eerste titel met ’n valbylstryd teen Windhoek Gimnasium gewen het.

VRYDAG

Meisies derde liga (2x20 minute): Tsumeb Gimnasium tn Elnatan (15:00).

Meisies derde liga: Keetmanshoop Privaatskool tn Moria (16:00).

Seuns eerste liga (4x15 minute): Windhoek Affies tn Windhoek Gimnasium (17:00).

Meisies eerste liga (4x15 minute): Windhoek Hoërskool tn Windhoek Affies (18:30).

Seuns eerste liga: Windhoek Hoërskool tn Pro-Ed Akademie (20:00).

SATERDAG

Meisies tweede liga: St. Paul’s tn Windhoek Gimnasium (08:00).

Meisies eerste liga: St. Paul’s tn Windhoek Gimnasium (09:15).

Seuns tweede liga (2x30 minute): Windhoek Hoërskool tn Etosha (10:45).

Seuns tweede liga (2x25 minute): Windhoek Affies tn Windhoek Gimnasium (12:05).

Meisies tweede liga: St. George’s tn Windhoek Affies (13:15).

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!