Enduro-reeks tel momentum op
Motorfietssport
Quinton van Rooyen het die afgelope naweek tydens die derde been van die Ark Trading Nasionale enduro-kampioenskapsbyeenkoms op die plaas Aris sy posisie as voorloper verstewig toe hy die topklas met meer as 41 minute opgeraap het.
Van Rooyen het in 4 uur 12 minute 18 sekondes al vier rondtes ingepalm om Corné Visser en Marcel Henle onderskeidelik tweede en derde te laat eindig.
Ná die eerste been van die kampioenskap was hy nog tweede ná Henle, maar Saterdag het Van Rooysen seker gemaak hy neem die eerste posisie op die kampioenskapspunteleer in.
Keanu Weber-Trianus (klas 1), Jorn Greiter (klas 5), Jaco Huisamen (klas 7) en Vigo Swieger (klas 10) het almal hul onderskeie klasse oorheers.
Die voorste uitslae:
Klas 1 (4 rondtes van 22 kilometer): 1 Keanu Weber-Trianus 4:29:23, 2 Charles Koster 5:11:24, 3 John Daniel Simpson 5:26:02.
Klas 2 (4x22 km): 1 Quinton van Rooyen 4:12:18, 2 Corné Visser 4:53:39, 3 Marcel Henle 5:05:50.
Klas 5 (3x22 km): 1 Jörn Greiter 3:24:21, 2 Kai Hennes 3:30:56, 3 Jaco Husselmann 3:33:58.
Klas 7 (3x25 km): 1 Jaco Huisamen 2:41:27, 2 Albertus Basson 2:47:16, 3 Philip Ellis 2:59:44.
Klas 10 (5x14 km): 1 Vigo Swiegers 2:54:02, 2 Willem Swiegers 3:03:28, 3 Zoe Waldschmidt 3:13:20.
• Die huidige puntelys in die kampioenskap:
Klas 1: 1 Keanu Weber-Trianus 20, 2 Charles Koster 17, 3 J.D. Simpson 15.
Klas 2: 1 Quinton van Rooyen 37, 2 Marcel Henle 35, 3 Corné Visser 30.
Klas 5: 1 Jörn Greiter 37, 2 Kai Hennes 32, 3 Brian Peter Kibble 22.
Klas 7: 1 Albertus Basson 34, 2 Frederic van Greunen 28, 3 Jaco Huisamen 20.
Klas 10: 1 Vigo Swiegers 40, 2 Zoe Waldschmidt 32, 3 Willem Swiegers 27.
Klas 11: 1 Harry Kibble 20.
• Die derde been van die Ark Trading Nasionale Enduro-kampioenskap vin op 11 Junie op die plaas Lichtenstein of Etumba naby Prosperita plaas.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie