No Image Caption

Gevegte beloof opwinding

Gemengde gevegsport
Tielman Van Lill
Ring Contact Fighting Arts International Namibia (RCFAI) bied môre vanaf 09:00 sy Namib War-kampioenskap in die CrossFit-saal by Jukskeipark in Olympia aan.

Dié internasionale driehoekige kompetisie tussen 94 vegters van Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe is ’n geskiedkundige eerste byeenkoms vir die gasheerorganisasie.

Sensei Ingo Oosthuizen, hoof van RCFAI Namibië, werk hard in samewerking met RCFAI om ’n gesonde kompeterende omgewing vir sy lede te skep.

RCFA is ’n mengsel van boks, judo, karate en stoei met ballet vir balans wat ’n opwindende gemengde Suid-Afrikaanse gevegstyl in die kryt is.

Toegangskaartjies beloop N$50 per persoon en is by die deure beskikbaar. Kinders onder 12 jaar kan gratis die kampioenskap bywoon.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!