Gholfspanne in tweestryd
Gholf
Die Windhoek Gholfklub bied die naweek sy Tournament of Champions aan – ’n toernooi tussen twee spanne van altesame 24 kwalifiserende klublede op grond van hul vertonings in die maandelikse medaljetoernooie.
Die 12 spelers elk verteenwoordig óf die Klubkaptein se span (geborg deur Namibië Brouerye) óf die Klubvoorsitter se span (geborg deur die Windhoek Buitekluboord) vir die spogregte.
Die toernooi se formaat vir Saterdag is putjiespel (beterbal en vierspel) en vir Sondag die individuele medaljeformaat.
Die gekwalifiseerde spelers is (posisie op die merietelys tussen hakies, verdeel tussen gelyke en ongelyke nommers):
Voorsitterspan: Clinton Dodds (1), Fergusson Paulse (3), Moritz von Prittwitz (5), Jan van Wyk (7), Johannes Goagoseb (9), Hansina Hinda, Aldo Beukes, Toady Gurirab, Dewald Coetzee, Willie Triegaardt, Anton Smit, Jurgen Johannesson.
Klubkapteinspan: Quintin Esterhuizen (2), Milton Eiseb (4), Bertus Damon (6), Graeme Fransman (8), George Vink (10), Borris Erasmus, Sesilia Nkoshi, Inklous Suze, Cor Beuke, Celonika Robinson, Ian Wood, Duke Beukes.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie