Gimmies ontvang WHS vir interhoër
Skolesport
Die lank verwagte terugkeer van groot skolesport is vandeesweek aan die gang.
Die sesde weergawe van die jaarlikse interhoër tussen twee van die hoofstad se spogskole het gister afgeskop – met vele opwindende kragmetings in ’n verskeidenheid sportkodes wat toeskouers vasgenael en op die punt van hul stoele behoort te hou.
Dis Windhoek Gimnasium se beurt om as gasheer vir Windhoek Hoërskool op te tree, vir die hervatting van die geleentheid sonder die beperkings wat in 2020 en 2021 weens die openbare gesondheidsituasie van krag was.
Die eerste mededinging was gisteroggend op die gholfbaan van die Buiteklub tussen oudskoliere of betrokkenes by die twee skole, in ’n Ryderbeker-formaat vir spanne van twee aan ’n kant. Die Gimmies het met sewe punte teen vyf gewen.
Tafeltennis en skaak was die ander twee kodes waarop skote reeds op gister se openingsdag geklap het.
Die skedule vir die eerste drie dae:
VANDAG
Krieket eerste spanne, 14:00 by United A-veld
Krieket Old Boys, 17:00 by United A-veld
Netbal, WHS Onderwysers tn Graad 12’s, 17:30 by Windhoek Gimnasium netbalbaan A.
Netbal, Windhoek Gimnasium Onderwysers tn Graad 12’s, 17:30 by Windhoek Gimnasium netbalbaan B.
Hokkie, Onderwysers tn Graad 12’s, 18:15 by Windhoek Gimnasium Astro
Hokkie, Windhoek Onderwysers tn Graad 12’s, 18:45 by Windhoek Gimnasium Astro
Muurbal, 14:30 by Wanderers
Triathlon, 16:00 by Windhoek Gimnasium
DONDERDAG
Debat vanaf 14:30 by Windhoek Gimnasium: Juniors (klas A9 & A10); Seniors (klas A11)
Algemene kennis-vasvra 16:00 Windhoek Gimnasium Skoolsaal
Redenaarskuns, 17:00 Windhoek Gimnasium: Juniors (klas A9); Seniors (klas A10)
Digkuns / Drama, 18:30 by Windhoek Gim rugbyklubhuis
Boogskiet vanaf 14:30 by Windhoek Gimnasium
Tennis, 14:30 by SKW-tennisklub
Krieket ses-aan-’n-kant, seuns o.16 14:30 by United A-veld
Krieket ses-aan-’n-kant, meisies o.16 16:30 by United A Field
Basketbal, seuns tweede spanne 14:30 by United
Basketbal, meisies eerste spanne 15:30 by United
Basketbal, seuns eerste spanne 16:30 by United
Binnenshuise hokkie, meisies o.16, 19:30 Skougronde
Binnenshuise hokkie, seuns o.16 20:20 Skougronde
VRYDAG
Big Brag vir beide skole, 11:00–12:30 by Windhoek Gimnasium skoolsaal
Hokkie, Meisies derde spanne 13:00 by Windhoek Gim Astro
Hokkie, Seuns derde spanne 14:00 by Windhoek Gim Astro
Hokkie, Meisies tweede spanne 15:00 by Windhoek Gim Astro
Hokkie, Seuns tweede spanne 16:00 by Windhoek Gim Astro
Hokkie, Old Girls, 17:15 by Windhoek Gim Astro
Hokkie, Old Boys, 18:00 by Windhoek Gim Astro
Hokkie, Meisies 1ste spanne 19:00 by Windhoek Gim Astro
Hokkie, seuns eerste spanne 20:30 by Windhoek Gim Astro
Sokker
Sokker: 3de spanne 15:00 by Windhoek Gim rugbyveld
Sokker: 2de spanne 16:00 by Windhoek Gim rugbyveld
Sokker: 1ste spanne 17:00 by Windhoek Gim rugbyveld
Rugby Old Boys, 18:00 by Windhoek Gim rugbyveld

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie