Griep ontwrig Tsumeb se skoolwerk én rugby

Gesondheid
Bykans die helfte van die skool moes al vandeesweek tuisbly en sommige het in die hospitaal gaan draai.
Uit die 107 skoliere van Tsumeb Gimnasium se hoërskoolklasse het 49 vandeesweek tuis aangesterk met griepsimptome, wat 45% van die skool verteenwoordig.Hierdie stand van sake is o
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer