Hoewe dreun weer op Rehoboth
Perderesies
Organiseerders is opgewonde om toeskouers te verwelkom.
Die Naris Turfklub op Rehoboth bied Saterdag vanaf 12:00 sy gewilde Deepsea Tobie van Wyk perderesiesdag met twaalf wedrenne aan.
Toegang beloop N$50 vir volwassenes en N$20 vir kinders. Verversings sal by die baan verkoop word en die Weekend Band sal optree om die musiek te verskaf.
Eamon Freygang, resiesperdeienaar en voorsitter van Naris-klub wat die kompetisie organiseer, het aan Republikein gesê: “Dit is Saterdag ons 15de Tobie van Wyk-byeenkoms met genoeg renne om die entoesiaste te bederf.
“Klubs van oor die land het ingeskryf en die dag beloof om opnuut met die groot kanonne in die hoofren oor 1 800 meter die hoogtepunt van die dag te wees.
“Ek wil graag Deepsea en Larry G bedank wat die hand diep in hul sak gesteek het om die resies moontlik te maak. Die prysgeld in die hoofren is N$10 000.
“Perde wat gerus dopgehou kan word, is French Leave, Visigoth, Unbroken Promises, Time Master, Able Suprize en Starlile. Daar is soos gewoonlik ook perde uit die buurlande wat die Namibiese perde kom aanvat, maar ons is reg vir hulle.
“Nampol is reg om na die sekuriteit en veiligheid van toeskouers om te sien. Alle besoekers is welkom en veral die die inwoners van Rehoboth wat honger vir perderesies is. Kom geniet die dag saam met ons.”
Die byeenkoms word ook deur HJ Civils, Khomas Turfklub, JSB Sports Betting, Namrisk Ensurance, Larry G Investment, Golden Dragon Gaming CC, Rehoboth Sand & Stone CC, WC Building & Construction CC ondersteun.
Die program (met perde en eienaars aangedui:
1 Khomas Turf Club Nambred Maidens 1000 meter: BB Kata (Hiskea Kanagure, HK), Destiny (Khomas Turfklub, KTC), Giant’s War (Angermund Racing, ANR).
2 Golden Dragon Nambred Maidens Graduation 1000 meter: Kapana (KTC), No Name (HK), Cut a Corner (Otjinene Supporters Club, OSC).
3 JSB Sports Betting Import Maidens 1000 meter: Mboma (Harambee-sportsklub, HSC), Bold Boundaries (PSC), Del Boy (Poll Meintjies, PM), That’s a Fact (ANR), Roba DV (Okahandja Racing, OR).
4 Namrisk Insurance Import Graduation 1000 meter: Sitting Bull (ANR), Princess Queen (KHOI Racing, KR), Chief Helmet (OSC), Dream Spinner (PM).
5 Larry G Investments Import D 1000 meter: Equerry (OSC). Time Master (KTC), Maison Mercy (EF), Forged in Flames (W.T. Christians, WTC), Mr Amunius (HSC), Mboma (EF), Noosa Princess (ANR), Stoute Man (EF).
6 Deepsea Import A 1000 meter: Able Surprise (WTC), French Leave (AMR), Mr F (EF), Visigoth (AMR), Unbroken Promises (EF).
7 Kaap Agri Nambred Maidens Graduation 1400 meter: BB Kata (HK), Destiny (KTC), Giant’s War (ANR), Kapana (KTC), No Name (HK), Cut a Corner (OSC).
8 HJ Civils Import Maidens 1600 meter: Mboma (HSC), Bold Boundaries (PSC), Del Boy (PM), That’s a Fact (ANR), Roba DV (OR).
9 Larry G Investments Import Graduation 1600 m
Sitting Bull (ANR), Princess Queen (KR), Equerry (OSC), Dream Spinner (PM).
10 Deepsea Import D 1 600 meter: Chief Helmet (OSC), Maison Mercy (EF), Forged in Flames (WTC), Mboma (EF).
11 Larry G Investments Import A 1300 meter: Mr Amunius (HSC), Stoute Man (EF), Kaapstad (WTC), Mr F (EF), Noosa Princess (ANR).
12 Deepsea Tobie van Wyk Import A 1800 meter: Time Master (KTC), Able Surprise (WTC), French Leave (AMR).
Visigoth (AMR), Unbroken Promises (EF).
– [email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie