Jong tennisspan in Zim
’n Groepie Namibiese o.16-meisies en -seuns, asook o.14-meisies, neem sedert afgelope Saterdag in Zimbabwe se hoofstad Harare deel aan die ITF en CAT se Suidelike Afrika individuele en spankampioenskap wat tot komende Sondag voortduur. Van links staan Natalia Ouses, Linique Theron (afrigter), Joanivia Bezuidenhout, Santie van der Walt, Mari van Schalkwyk, Zoe Bronkhorst, Ruan Calitz, Leandre Louw, Ruben Yssel en Henlou du Toit.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie