Die Sentraal A-span wat die Sven Ahrens Memorial-beker teen die ander streke gewen het, is van links Marius Louw, Morné Louw, Francois Marais junior, Francois Marais senior en Stefan Louw. Foto verskaf
Die Sentraal A-span wat die Sven Ahrens Memorial-beker teen die ander streke gewen het, is van links Marius Louw, Morné Louw, Francois Marais junior, Francois Marais senior en Stefan Louw. Foto verskaf

Kalahari toets beste geweerskuts

Jaggeweerskiet
Tielman Van Lill
Die Namibiese Jaggeweerskietvereniging (NHRSA) het die afgelope naweek die Sven Ahrens Memorial-kompetisie op die plaas Zonnewaldt naby Stampriet aangebied.

Die NHRSA se nuut verkose komitee is ook bekend gemaak en bestaan uit Francois Marais senior (voorsitter), Francois Marais junior (ondervoorsitter), Karola Marais (sekretaris), Luandré Benade (tesourier), Celeste van der Merwe (bemarking) en Wittes Marais (veiligheidsbeampte).

Die streekverteenwoordigers is Schalk Barnard en Nico Horn (Noorde), Manie du Toit, Hendrik van der Merwe, Pieter Maresch (Sentraal), Wolla Prinsloo (Ooste), Strydom van der Wath, Jimmy O’Kennedy, Wilhelm Loubser (Suide) en Dylan Roodt (Weste).

Die NHRSA het ook sy topskuts vir 2023 aangewys

Vincent Maresch (beste junior en beste vordering by die mans), Bets-Marié Coetzee (beste vordering, vroue), Francois Marais senior (beste senior), Ella Blaauw (beste veteraan), Francois Marais junior (beste gemiddelde en sportman van die jaar) en Karola Marais (sportvrou van die jaar).

Ander toekennings het aan Hendrik van der Merwe (beste baanbeampte), Minette Louw (beste ondersteuner) en Tanya Groenewald (mees toegewyde lid) gegaan.

Voorste uitslae van die Sven Ahrens-skietbyeenkoms

.222/.223: 1 Francois Marias jnr, 2 Johannes Marais, 3 Strydom van der Wath.

Ope kompetisie, eerste rondte

Goudafdeling: 1 Francois Marais junior, 2 Luandré Benade, 3 Morné Louw.

Silwer: 1 Koos Strauss, 2 Dyllan Roodt, 3 Nieuwoudt Lubbe.

Brons: 1 Petri Bruwer, 2 Franzele van der Wath, 3 Pieter Maresch.

Tweede rondte

Goud: 1 Luandré Benade, 2 Morné Louw, 3 Francois Marais junior.

Silwer: 1 Karola Marais, 2 Benedict McKay, 3 Dyllan Roodt.

Brons: 1 Gert Kotze, 2 Celeste van der Merwe, 3 Jana Schoeman.

Bekerwenners

Juniors: Vincent Maresch.

Penkoppe: Anja-Mari van der Merwe.

Seniors: Francois Marais senior.

Vroue: 1 Karola Marais, 2 Silke Grobler, 3 Celeste van der Merwe.

Mans: 1 Luandré Benade, 2 Francois Marais junior, 3 Morné Louw.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!