No Image Caption

Karatespan op reis na Zim

Karate
’n Namibiese karatespan het gister na Zimbabwe se hoofstad Harare vertrek vir deelname aan die Afrika Streek 5-karatekampionskap. Stefan van der Merwe, die nasionale afrigter, sê die kompetisie duur van Vrydag tot Sondag. Opleiding vir afrigters is ook deel van die byeenkoms. “Ten spyte van ’n paar laat onttrekkings het ons steeds ’n sterk en gedissiplineerde span van 60 karatekas. Ons span sluit ’n wye omvang van ouderdomme in, van die jongste wat tien jaar oud is tot die senior afdeling.” Volgens Van der Merwe het hy baie vertroue dat die Namibiërs ’n klompie medaljes teen die ander Afrika-lande in die streek kan inpalm. Foto Mariud Ngula

Kommentaar

Republikein 2025-01-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 18° | 28° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 19° | 28° Gobabis: 20° | 25° Henties Bay: 17° | 21° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 20° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 29° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 16° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 29° Lubumbashi: 18° | 20° Mbabane: 19° | 30° Maseru: 17° | 19° Antananarivo: 14° | 29° Lilongwe: 19° | 24° Maputo: 26° | 40° Windhoek: 19° | 28° Cape Town: 18° | 22° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 24° Dar es Salaam: 25° | 29° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 22° #REF! #REF!