Mans voor WB-stryd teen Duitsland

Vuisbal
Olaf Mueller
Die Namibiese Vuisbalvereniging (FAN) se manspan het gisteroggend via Addis Abeba in Frankfurt aangekom. Die span se eindbestemming waar hul Wêreldbekerwedstryde gespeel gaan word, is Celle, sowat 380 kilometer verder. Hul spanmaat Gian Rudolph, wat vir MTV Vorsfelde in die Duitse tweede liga speel, sou ook gister by hulle aansluit. Afrigter Andreas Minz se manne berei voor op hul openingswedstryd teen die gasheerland Duitsland – ’n dominante krag in die sport, wat sover nog by elk van die 15 Wêreldbekers in die medaljeposisies geëindig het. Die Namibiërs speel Saterdag teen Duitsland, Sondag teen Italië en daarna teen Switserland. Foto Sylvia Minz

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!