’n Kans vir die Seerowers

Sokker
Afrigter Woody Jacobs se Orlando Pirates sokkerspan kry môre die geleentheid om vir ’n opskudding teen die MTC Namibië Premierliga (NPL) te sorg.

Afgesien van een gelykopuitslag bly die onoorwonne African Stars sover ten volle in beheer van die puntelys met ’n voorsprong van sewe punte bo die res.

Jacobs se sesde geplaaste Seerowers stap môre by die Universiteit van Namibië se stadion teen African Stars op die veld (afskoptyd 17:00) en kan as ’n potensiële piesangskil beskou word.

Kaartjies by die hek kos N$40, of N$30 indien dit vooraf by WebTickets gekoop word.

’n Oënskynlik makliker wedstryd wag Sondag op dieselfde veld vir African Stars, teen die 15de geplaaste sukkelaars Tigers.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!