Naellopers vaar beste in Grand Prix by kus
Atletiek
Twee atlete het laas naweek totale van meer as 1 000 punte in 'n item behaal.
Elvis Gaseb het Saterdag die individuele topprestasie gelewer by die eerste byeenkoms van Atletiek Namibië se Grand Prix-reeks vir die jaar wat by die Vineta-stadion op Swakopmund aangebied is.
Die 21-jarige naelloper van Dome Athletics Academy se wentyd in die 400 meter (47.29 sekondes) het hom 1026 punte op Wêreldatletiek se tabel besorg.
Tweede beste op die lys was Ndawana Haitembu (Golden Cheetah-klub) se 11.94 om die 100 meter vir vroue te wen.
Danksy die vrygewigheid van die hoofborg was stewige geldpryse vir presteerders op die spel, met sowat 270 atlete van verskeie uithoeke van die land wat deelgeneem het.
Met behulp van die individue se punte op Wêreldatletiek se tabel was ’n eerste plek N$4 000 werd, tweede N$3 000, derde N$2 000, vierde N$1 500 en vyfde plek N$1 000. Dieselfde bedrae was in die kategorieë vir paralimpiese atlete op die spel.
VROUE
100 meter: 1 Ndawana Haitembu (Golden Cheetah) 11.94. 2 Jade Nangula (Unam) 12.44. 3 Erin Koff (Golden Cheetah) 12.74.
400 meter: 1 Tuuliki Angala (NCS) 0:58.76. 2 Nandi Vass (Golden Cheetah) 0:59.26. 3 Napuumue Hengari (Unam) 0:59.45.
1500 meter: 1 Nyanyukweni Frans (Epupa Rapids) 5:00.63. 2 Saara Shikongo (Cheetah) 5:00.82. 3 Metchtilde Andowa (Outapi Rockets) 5:03.06.
3000 meter: 1 Indileni Mweshamwekange (Namibië Korrektiewe Dienste, NCS) 10:33.31. 2 Beata Nghilifilwa (Oshikuku) 10:50.37. 3 Pamela Vurayai (Unam) 11:20.85.
100 hekkies: 1 Chrislene Klein (Athletics Development Club, ADC) 16.97. 2 Eva Grone (ADC) 17.71.
Hoogspring: 1 Arizhia van der Walt (ADC) 1.65. 2 Chrislene Klein (ADC) 1.65. 3 Adara Gey van Pittius (ADC) 1.60.
Verspring: 1 Lauren van Niekerk (Whk Gymnasium AC) 5.15. 2 Frieda Iithete (NCS) 5.02. 3 Meriam Kamati (Unam) 4.88.
Diskusgooi: 1 Marike Weitz (Whk Gymnasium AC) 42.42. 2 Bernadette Smith (ADC) 31.58. 3 Queen Gontes (ADC) 24.73.
MANS
100 meter: 1 Gilbert Hainuca (NUST Welwitschia 77) 10.67. 2 Elvis Gaseb (Dome Athletics Academy) 10.72. 3 Silvano van Wyk (Swakop Striders) 11.28.
400 meter: 1 Elvis Gaseb (Dome Athletics Academy) 47.29. 2 Warren Goreseb (QSB-AC) 48.91. 3 Tjimatjitua Kuhanga (NCS) 49.44.
1500 meter: David Dam (NCS) 3:58.10. 2 Mathew Angula (NCS) 4:00.92. 3 Asser Nalukaku (NCS) 4:03.13.
5000 meter: 1 Roodly Gowaseb (T54 Para-atleet van NLAC) 14:35.72
2 Simon Nakale (NCS) 15:08.54. 3 Matias Simon (NDF) 15:09.64.
110 hekkies: 1 Abraham Nuseb (Tsaraxa-Aibes) 17.45. 2 Isak Apollus (Tsaraxa-Aibes) 18.31.
Hoogspring: 1 Benjamin Hendrickse (Whk Gymnasium AC) 1.90. 2 Erdan van der Westhuizen (Whk Gymnasium AC) 1.85. 3 Sergio Isaaks (ADC) 1.85.
Verspring: 1 Abraham Nuseb (Tsaraxa-Aibes) 6.84. 2 Andrew Kalilo (Swakop Striders) 6.16. 3 Tersuan Haack (Tsaraxa-Aibes) 5.90.
Gewigstoot: 1 Damian Beukes (Swakop Striders) 11.19. 2 William van Wyk (QSB-AC) 10.69. 3 Rushmere Tieties (ADC) 09.60.
Spiesgooi: William van Wyk (QSB-AC) 45.30. 2 Rivaldo Kauyende (Dreams Team) 44.78. 3 Paulus Kondjashili (Ongwediva Run Along) 43.38.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie