REP NEWS
REP NEWS

Namibië by Trinbago 2023

Iréne-Mari van der Walt
In dié video wat deur die Namibiese Nasionale Olimpiese Komittee (NNOC) gedeel is, hou die Namibiese atlete wat deelneem aan die Statebond Jeugspele, informeel bekend as Trinbago 2023, hul parade.

Namibië word verteenwoordig in fietsry, swem, driekamp en atletiek, sê die NNOC.

Die atlete sal tot 11 Augustus in Trinidad en Tobago aan die spele deelneem.

Bron: Facebook/ Namibia National Olympic Committee

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!