Nasionale skutters pure goud

Boogskiet
Tielman Van Lill
Die Swakopmund-boogskietklub (SAC) was die afgelope naweek die gasheer vir die Namibiese Boogskietvereniging se 16de nasionale buitenshuise teikenskietkampioenskap.

Nege skutters het aan die ses onderskeie afdelings deelgeneem waar hulle elk twee rondes van 36 pyle geskiet het wat uit 720 punte tel.

Die voorste uitslae:

Terugbuigboog: Goud Quinn Reddig (SAC).

Meestersmans (kaalterugbuigboog): Goud Lutz Wahlers (SAC).

Saamgestelde boog: Goud Jannie Meuwesen (Lüderitz), silwer Justus Reid (SAC).

Onder 21 mans ope saamgestelde boog: Goud JL du Toit (SAC).

Onder 21 vroue ope saamgestelde boog: Goud Katelynn Venter (SAC).

Vroue, saamgestelde boog: Goud Babette Taljaard (Windhoek-boogskietklub), silwer Jacqueline Coetzee, brons Ilana Malan (beide SAC).

Robin-Spot, mans: Goud Justus Reid (SAC).

Robin-Spot, vroue: Goud Ilana Malan (SAC).

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!