• Tuisblad
  • Sport
  • Nieu-Seeland kies span vir Kampioenebeker-toernooi

Nieu-Seeland kies span vir Kampioenebeker-toernooi

Henriette Lamprecht
Ben Sears, Nathan Smith en Will O’Rourke sal in Februarie vir die eerste keer vir Nieu-Seeland in ’n globale toernooi speel. Dié drie naatboulers is ingesluit in die Kiwi’s
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer