Likius Nande, die 2021-kampioen van die FNB Namibiese Amamteur Ope-kampioenskap. Foto Wessel Oosthuizen, SASPA
Likius Nande, die 2021-kampioen van die FNB Namibiese Amamteur Ope-kampioenskap. Foto Wessel Oosthuizen, SASPA

Nuwe kampioen sal by Nande oorneem

Gholf
Andrew Poolman
’n Nuwe manskampioen sal die naweek in die Namibiese Amateur Ope gholfkampioenskap bekroon word, wat deur FNB Namibia geborg en by die baan van die Windhoek Buiteklub gespeel word.

Toe die toernooi verlede jaar by die Rössmund-baan by Swakopmund gespeel is, het Likius Nande nog ’n toernooisege by sy versameling gevoeg, toe hy met drie houe teen Stefanus Bonifatius gewen het (225 teen 222).

Nande sal egter die naweek afwesig wees, nadat hy vroeër vanjaar na Suid-Afrika verhuis het in die strewe om meer gereeld in groter toernooie blootgestel te word en sodoende sy vaardighede en profiel te verbeter.

Die afslaantye vir Saterdagmiddag se tweede ronde sal op grond van die oggend se tellings saamgestel word, voordat die voorlopers Sondagoggend in die derde ronde die kampioenskap sal bepaal.

Die afslaantye vir Saterdag se eerste rondte vanaf die eerste bof is soos volg (voorgee-indeks tussen hakies):

MANS

07:00 Zillan du Pisani (+2.3), Gabriel Shikodi (+1.4), Stefanus Bonifatius (+0.8).

07:10 Francois Hanekom (0.0), Kevin Wentzel (0.8), Edwin Kutara (0.7).

07:20 Stanley Gawanab (1.2), Charles Lohmann (1.7), Janneman (JJ) Brand (1.4).

07:30 Elias Mulombwelwa (2.3), Jackson Kawaya (2.9), Paulus Shimoshili (3.7).

07:40 Walter Heibeb (3.8), Marco Vollgraaff (4.1), Jayson Zulch (4.2).

07:50 Douw van Wyk (4.6), Johannes Goagoseb (5.2), Gavin van Wyk (6.7).

08:00 Tienie de Wet (8.2), David Peake (9.4), Leevi Tshoopara (9.4).

08:10 Hafeni Nghinamwaami (2.9), Gelson Gideon (10.1), Toady Gurirab (10.3), Joseph Martin (10.5).

09:00 Corneels Jafta (10.0), Sashi Dutta (15.8), Melt van Schoor (11.1).

09:10 Wessel Louw (8.1), Burger Bergh (10.7), Alois Nyandoro (11.8).

09:20 Abraham Vermeulen (11.4), Claud Abrahams (13.3), Anton Smit (12.4), Frans Katjimune (12.1).

09:30 Victor Nghifindaka (24.5), Stefanus van der Merwe (14.7), Justin Mwamba (17.9), Paul Grobler (15.4).

09:40 Andre Visser (20.2), Cuthbert Chipfupa (16.2), Monty Rukoro (16.3), Munya Chipfupa (17.0).

09:50 Gerhard van Rooyen (20.5), Coen van Graan (18.4), Kevin Zhang (24.1), Lee Haraseb (17.4).

VROUE

10:00 Anja Wessels (6.7), Wilma de Wet (9.2), Zandra Kruger (5.7).

10:10 Dina Holtzhausen (16.2), Leani Engelbrecht (16.4), Anecia Le Grange (12.9), Brenda Lens (11.7).

10:20 Lydia Lumley (16.7), Natasja Louw (20.9), Jane O'Sullivan (23.3), Helena Nawanga (36.9).

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!