Ondersteun Dagbreek só
Pretdraf
Die Dagbreek Skool vir gestremde kinders bied Saterdagoggend vanaf agtuur sy jaarlikse 5 km pretstap en draf by die skool in Hebenstreitstraat, Klein-Windhoek, aan.
Die byeenkoms is die ideale geleentheid om fisieke aktiwiteit met sosiale pret te kombineer en terselfdertyd meer van gestremde kinders te leer en ’n edele saak te ondersteun. Deur bewustheid oor gestremde kinders te kweek, lewer die geleentheid ’n bydrae tot Dagbreek Skool se daaglikse uitdagings.
Lekker pryse kan met ’n gelukstrekking gewen word. Kaartjies kos N$20 per deelnemer en kinders onder ses jaar en troeteldiere stap die 5 kilometer kosteloos saam.
Skakel 081 378 3979 of 061 227 901 vir meer inligting. Kaartjies is ook Saterdagoggend by die skool beskikbaar en verversings kan by die venue gekoop word.
Stalletjies word teen ’n billike N$200 verhuur. Skakel Chriszell by 081 309 4153 om ’n stalletjie te bespreek.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie