Van die spanlede en beamptes gister by die Namibiese Sportkommissie in die hoogfstad. Foto Brian Munango
Van die spanlede en beamptes gister by die Namibiese Sportkommissie in die hoogfstad. Foto Brian Munango

Ouers dryfveer agter swemmers

Swem
Tielman Van Lill
Ses-en-twintig Namibiese swemmers het gister hul nasionale kleure by die Namibiese Sportkommissie in Windhoek ontvang.

Die span vertrek binnekort na die Angolese hoofstad Luanda waar hulle vanaf Woensdag 3 tot Sondag 7 Mei aan die Confédération Africaine de Natation (CANA) se Sone 4-kampioenskap sal deelneem.

Monica Shapwa van die Sportkommissie het die uitgesoekte lede van die Namibiese Swemfederasie se span gelukgewens en die ouers vir hul volgehoue moeite en ondersteuning van hul kinders bedank.

Die spanlede is Kabelo Hekandjo, Madison Bergh, Ariana Naukosho, Ainoa Naukosho, Christopher de Jager, Maya Stange, José Canjulo, Jessica Humphrey, Roselinda Matyayi, Brave Magongo, Liam Kinniard, Levette Kinniard, Oliver Durand, Robin Engelhard, Lisa Engelhard, Marco Henning, Arkell Wellmann, Nico Esslinger, Vitoria de Sousa, Mikayla Geyser, Maya Brinkmann, Trisha Matumbulua, Nicole Redecker, Caitlin Coetzer, Carissa Steyn, Lorenzo Esterhuizen met Emily Durand en Jörn Diekmann (spanbestuurders) en Jean-Michael Leitner (afrigter).

Liam Kinniard, Oliver Durand, Arkell Wellmann, Nico Esslinger, Nincole Redecker en Carissa Steyn sal ook aan die oopwaterswemkampioenskap deelneem.

Die Sone 4-lidlande wie se swemspanne in Luanda verwag word,is Angola, Botswana, Comoros, Lesotho, Madagaskar, Malawi, Mauritius, Mosambiek, Namibië, Seychelles, Suid-Afrika, Eswatini, Zambië en Zimbabwe.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!