Paralimpiese atlete kom vandag huis toe

Augetto Graig
Namibië se Paralimpiese atlete sal na verwagting vandag om 20:30 by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako land. Die minister van sport, jeug en nasionale diens het gister in ’n verklaring gesê adjunkminister Emma Kantema-Gaomas sal die atlete verwelkom. Môre word ’n parade deur Windhoek se strate ter ere van die atlete beplan wat tussen 10:00 en 13:00 vanaf die Snyman-sirkel na die Soweto-mark sal beweeg. Onder die span se prestasies is Lahja Ishitile se goue medalje in die 400 m T11 en die bronsmedalje wat sy en haar gids, Sem Shimanda, in die 200 m T11-wedloop gewen het. Foto Facebook/Lahja Ishitile PLY

Kommentaar

Republikein 2024-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 37° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 21° | 25° Oshakati: 20° | 26° Ruacana: 21° | 27° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 20° | 31° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 32° Mariental: 24° | 35° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 28° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 39° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 18° | 22° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 22° | 35° Harare: 22° | 33° #REF! #REF!