• Tuisblad
  • Sport
  • PAS IN: Hinz en Basson dra geeltruie in eerste skof

PAS IN: Hinz en Basson dra geeltruie in eerste skof

Tielman Van Lill
PAS IN: Namibië se Melissa Hinz (Hollard aangevuur deur Simonis Storm) en Gustaf Basson van die Suid-Afrikaanse DMS-span het vandag die proloog van die Pupkewitz Megabuild Tour de Windhoek-fietstoer gewen. Hinz en Basson sal môre met die eerste skof op die Dordabispad die geeltrui dra. Skermskote Tielman van Lill

#repnuus

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer