#PasIn: Haufiku, Armas wen Vivo Energy Windhoek Marathon
Die Vivo Energy Windhoek Marathon, wat vandag in die hoofstad plaasgevind het, het opwindende resultate gelewer.
Enock Haufiku het die mans se 42,2 km-kategorie gewen in 'n tyd van 02:34:39, terwyl Alina Armas die eerste plek in die vroue se 42,2 km-kategorie verower het, met 'n tyd van 02:48:57.
Haufiku is gevolg deur Mynhardt Kauanivi (02:54:29), terwyl Ella Simeon derde was met 'n tyd van 02:58:03.
Armas is deur Ottilie Aimwata gevolg, wat 'n tyd van 02:59:22 geklok het, terwyl Beat Naigambo die derde plek behaal het in minder as 03:01:43.
Ander uitslae:
21,1 km (Mans)
Jeremiah Shaliaxwe 01:09:23
Nghilyeendele Ndahangwanasho 01:12:09
Jason Wedeipo Johannes 01:15:03
21,1 km (Vroue)
Ndeshimona Ekandjo 1:28:59
Ivonne Shelikita 1:30:31
Lucia Andrek 01:30:34

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie