Prestige en geldpryse vir die jaar uitgedeel
Sporttoekennings 2022
Die land se beste presteerders van die jaar word die naweek beloon.
Die suidelike kusdorp Lüderitz se Waterfront-ouditorium sal Saterdagaand ’n middelpunt van aandag wees wanneer die 2022 Namibiese Sporttoekenningsgeleentheid daar aangebied word.
Vier Namibiërs het in Julie vanjaar bronsmedaljes by die Statebondspele in Birmingham verower, wat die land in die 39ste posisie op die medaljelys laat eindig het uit die 72 deelnemende nasies.
Dié viertal was Helalia Johannes in die vrouemarathon, Christine Mboma in die 200 meter, Alex Miller in die bergfietsry vir mans en Ananias Shikongo in die 100 meter vir T12-klas gesiggestremde mans.
Die boogskutter Jannie Meuwesen van Lüderitz se verowering van ’n tweede opeenvolgende wêreldtitel in Estland sal hom ook in ’n sterk posisie plaas om nasionale erkenning te verwerf.
Meuwesen, Shikongo en Johannes is die drietal finaliste wat opgeweeg word vir die grootste enkele prys van die aand, naamlik die N$200 000 waarmee die Namibiese sportpresteerder van die jaar beloon word.
Die finaliste wat komende naweek vir pryse in aanmerking kom en die borge van die onderskeie kategorieë se pryse is soos volg:
MTC STER VAN DIE JAAR (N$200 000)
Ananias Shikongo (Paralimpiese atletiek), Helalia Johannes (padwedlope), Jannie Meuwesen (boogskiet).
MTC SPORTMAN VAN DIE JAAR (N$100 000)
Alex Miller (bergfietsry), Gilbert Hainuca (naelloper), Jannie Meuwesen (boogskiet).
MTC SPORTVROU VAN DIE JAAR (N$100 000)
Christine Mboma (naelloper), Helalia Johannes (padwedlope), Suzelle Pronk (karate).
MTC JUNIOR SPORTVROU VAN DIE JAAR (N$50 000)
Jenna Gilchrist (perdespring); Christine Mboma (naelloper); Tuané Silver (gewigstoot).
MTC JUNIOR SPORTMAN VAN DIE JAAR (N$50 000)
Daniel Hahn (fietsry), Kevin Lowe (fietsry), Justin Scholtz (karate).
NAMPOWER SPORTMAN VAN DIE JAAR MET ’n GESTREMDHEID (N$100 000)
Ananias Shikongo, Johannes Nambala, Roodly Gowaseb.
NAMPOWER SPORTVROU VAN DIE JAAR MET ’n GESTREMDHEID (N$100 000)
Lahja Ishitile, Johanna Benson, Kamuti Mushongo.
NAMPOWER JUNIOR SPORTMAN VAN DIE JAAR MET ’n GESTREMDHEID (N$50 000)
Fillipus Namweda, Michael Muyenga.
NAMPOWER JUNIOR SPORTVROU VAN DIE JAAR MET ’n GESTREMDHEID (N$50 000)
Kambai Kavemumuine, Lahja Ipinge, Lize Meyer.
DEBMARINE NAMIBIESE SPORTSPAN VAN DIE JAAR (N$100 000)
Brave Warriors (sokker nasionale manspan), Richelieu Eagles (krieket nasionale manspan), Namibië Spesiale Olimpiese junior span.
AFRIGTER VAN DIE JAAR (N$30 000)
Henk Botha (atletiek), Letu Hamhola (atletiek), Robert Kaxuxuena (padwedlope).
SKEIDSREGTER VAN DIE JAAR (N$30 000)
Moses Zuana (boks), Timoteus Haikonda (boks), Vistoria Shangula (sokker).
ONTWIKKELINGSPROGRAM VAN DIE JAAR (N$100 000)
Namibië Fietsryfederasie (FNB Skole bergfietsliga), Krieket Namibië (Ashburton Kwata Mini-krieket), Namibië Hokkie-unie (Standard Bank Junior hokkie-inisiatief).
NASIONALE FEDERASIE VAN DIE JAAR (N$50 000)
Krieket Namibië; Namibië Rugby-unie.
STANDARD BANK GEMEENSKAPSINSPIRASIE-TOEKENNING (N$50 000)
Delano Muller (skopboksfederasie); Run Along (Paralimpiese komitee); Namibiese Vlugbalfederasie.
DEBMARINE NAMIBIESE PROFESSIONELE ATLEET IN DIE DIASPORA (N$50 000)
David Wiese (krieket), Deon Hotto (sokker), Peter Shalulile (sokker).
SPORTJOERNALIS VAN DIE JAAR, UITSAAIMEDIA (N$10 000)
Matheus Hileni (NBC), Strauss Lunyangwe (ONE Africa Television), Ditu Michael (NBC); Uulumbu Castro Shali Kaleni (ONE Africa Television).
SPORTJOERNALIS VAN DIE JAAR, GEDRUKTE MEDIA (N$10 000)
Sheefeni Nikodemus (The Namibian); Maurice Kambukwe (New Era); Michael Uugwanga (Confidente).
SPORTJOERNALIS VAN DIE JAAR, DIGITAAL (N$10 000)
Marco Ndlovu (Nampa); Strauss Lunyangwe (ONE Africa Television).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie