Pyle tref vir punte op Outjo
Boogskiet
Die laaste boogskietbyeenkoms vir ranglyspunte vir die jaar van die AGA (African Genesis Archery) is Saterdag by Sophienhof Lodge op Outjo deur die Privaatskool Moria aangebied. ’n Paar vroeë reëndruppels het hoop gee vir verligting vir die normale Outjo-somershitte.
Altesame 54 opgewonde boogskutters van sewe skole en klubs het hul vernuf teen mekaar op die proef gestel, in drie Bulls Eye- en een diererondte.
Moria bedank al die skole, ouers en boogskutters wat soveel ure vir deelname gereis het, asook die basiese instrukteurs wat hul Saterdag in die son opgeoffer het om almal se veiligheid te verseker.
Die kategorieë se uitslae:
Junior seuns Bulls Eye: 1 Ashton Deryck Ntsamba (CHS), 2 Oliver Rothkegel (CEAC), 3 Kian Sebastiaan du Plessis (Berg-Op).
Junior meisies Bulls Eye: 1 Skyler Viviers (Pro-Ed Akademie), 2 Danya Louise Laas (Pro-Ed), 3 Petro Mostert (Berg-Op).
Senior seuns Bulls Eye: 1 Burton Weakley (WHS), 2 Damian Beukes (St. Paul’s College), 3 Gabriel Mwiya (CHS).
Senior meisies Bulls Eye: 1 Deidere Mostert (Berg-Op), 2 Teresa Nangombe Kasomba (CHS), 3 Kira Binding (St. Paul’s College).
Junior seuns diererondte: 1 Ashton Deryck Ntsamba (CHS), 2 Oliver Rothkegel (CEAC).
Junior seuns diererondte: Bronze: AJ van Niekerk (Moria).
Junior meisies diererondte: 1 Skyler Viviers (Pro-Ed), 2 Danya Louise Laas (Pro-Ed), 3 Amelia von Wielligh (Berg-Op).
Senior seuns diererondte: 1 Burton Weakley (WHS), 2 Damian Beukes (St. Paul’s), 3 Jean-Pierre Köhne (WHS).
Senior meisies diererondte: 1 Lee-Ann Job (CHS), 2 Suné Visser (WHS), 3 Teresa Nangombe Kasomba (CHS).
Algeheel junior seuns: 1 Ashton Deryck Ntsamba (CHS), 2 Oliver Rothkegel (CEAC), 3 Kian Sebastiaan du Plessis (Berg-Op).
Algeheel junior meisies: 1 Skyler Viviers (Pro-Ed), 2 Danya Louise Laas (Pro-Ed), 3 Petro Mostert (Berg-Op).
Algeheel senior seuns: 1 Burton Weakley (WHS), 2 Damian Beukes (St. Paul’s), 3 Gabriel Mwiya (CHS).
Algeheel senior meisies: 1 Deidere Mostert (Berg-Op), 2 Teresa Nangombe Kasomba (CHS), 3 Kira Christa Binding (St. Paul’s).
Volwasse vroue: 1 Ronelle Raes, 2 Alyssa van Zijl, 3 Christel du Plessis.
Volwasse mans: 1 Johan Raes, 2 Henry du Plessis, 3 Ernst Köhne.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie