No Image Caption

Rekord vir moddervis strek langer

’n Nuwe nasionale vrouerekord vir ’n moddervisvangs is by die Hardapdam tydens die onlangse Namibiese kampioenskap in liggereiboothengel opgestel. Die vorige rekord was 48 sentimeter van die neus tot die stert se punt, met ’n gewig van 1,30 kg. Annemarie Kotzé van die Okahandja-hengelklub het die rekord verbeter. Haar vis wat die nuwe rekord behaal het, is met ’n lengte van 49 cm en ’n gewig van 1.37 kg bepaal. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!