Foto Facebook
Foto Facebook

#RepBrokkies Pronk verower brons in Tunisië

Iréne-Mari van der Walt
Die Namibiese karateka Suzelle Pronk het gister 'n bronsmedalje by die 2de Afrika Strandspele (Africa Beach Games) in Hammamet, Tunisië verower. Pronk het Saterdag uit die groepfase gekwalifiseer en het gister teen Senegal kompeteer en einde ten laaste, die brons in die sak gesteek. "[Daar is] soveel ondersteuning van die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee. Dankie dat julle dit moontlik gemaak het," het Pronk op haar sosiale media gedeel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!