No Image Caption

Rolbal se twee na Kiwiland 2023

Die Namibiese Rolbalvereniging se 2022 Geslote Enkelspelkampioenskap is die afgelope naweek by die bane van Eros- en TransNamib-rolbalklub afgehandel. Die mans- en vrouekampioene Schalk van Wyk en Henriëtte Partridge het met hul onderskeie oorwinnings hul plekke bespreek om Namibië in November 2023 by die Kampioen van Kampioene Wêreldenkelspeltoernooi in Wellington, Nieu-Seeland, te gaan verteenwoordig. Van Wyk het die afgelope naweek tot die eindstryd deurgedring en die verdedigende kampioen Axel Krahenbuhl geklop, terwyl Partridge haar finale wedstryd teen Huipie van Wyk gewen het. Afgesien van Krahenbuhl (Rössmund), wat verlede jaar saam met Diana Viljoen die Namibiese verteenwoordiger was, is die ander drie finaliste almal aan TransNamib-klub verbonde. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!