Dis die Naartjies teen die Wolwe vandag! Foto verskaf
Dis die Naartjies teen die Wolwe vandag! Foto verskaf

Rugby-aksie op Naartjie Park

Leandrea Mouers
’n “Coastal derby' word vandag op Naartjie Park gespeel, waar Walvisbaai Privaatskool en Pro-Ed Akademie, hul bure van Swakopmund, mekaar die stryd in ’n Standard Bank NSSR o.19A-ligawedstryd aansê.

Natuurlik is Erongo daar om vir jou die regstreekse aksie vanaf 16:30 te bring. Om hierdie wedstryd en uitgawe nog meer spesiaal te maak, wys ons vir jou die spelers wat vandag op die veld uitdraf. Loer gerus op bl. 2 en 3 van vandag se Erongo, en ons sien julle later op Naartjie Park in Walvisbaai.

Kommentaar

Republikein 2025-04-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer