Skuts maak geskiedenis

Tielman Van Lill
Namibië se presisieskietspan het geskiedenis by vanjaar se Wêreldkampioenskappe gemaak. Hulle het teen 22 lande in die ope kategorie meegeding en ’n uiters indrukwekkende tweede plek agter die heersende wêreldkampioen, die Verenigde State van Amerika, behaal. Die span bestaan ​​uit Liebies Liebenberg, Janus van der Merwe, Keiran Mans, Dirk Sauber, Michael Barlow en Francois Marais jr. Lees die volledige berig in vandag se Sport Wrap. Foto Facebook/Dirk Sauber

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!