Spertyd naby vir vlugbaldag
Vlugbal
Die 40ste weergawe van die FNB DTS Volleyball for All geleentheid is verlede week by die gebruiklike gasheerklub DTS in Olympia bekendgestel. Die eendaagse toernooi sal op 3 Februarie gespeel word, met ’n verwagte 192 spanne wat sake in nagenoeg 600 wedstryde sal uitspook. Aanlyn registrasie by www.dts.org.na vir voornemende spanne sluit Woensdag. Van links staan Tobias Eden, visepresident van die Namibiese Vlugbalfederasie (NVF); Axel Dainat, voorsitter van DTS-klub; Heiko Kesselmann, DTS se toernooidirekteur, en Georg Garrels, uitvoerende hoof van FNB Namibia Insurance. Foto Mariud Ngula
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie