No Image Caption

Spogwiele vir NRU-gebruik

Rugby
Pupkewitz Nissan het as ’n borg van die Namibië Rugby-unie toegetree deur ’n voertuig aan die NRU se uitvoerende hoof mnr. John Heynes (links) beskikbaar te stel. Die oorhandiging van die dubbelkajuit 4x4 LE Nissan Navara (2022 model) dien as getuienis dat Pupkewitz Nissan daarop uit is om ’n langtermyn verhouding met Namibiese rugby te bou, het die bemarkingsbestuurder me. Claudia Israel (regs) by die geleentheid gesê. In die middel is Pupkewitz Nissan se handelaarshoof, mnr. Janse Janse van Rensburg. “Ons glo dis belangrik dat die private sektor Namibiese sport en ook die land in die algemeen ondersteun,” het Van Rensburg gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!