Rico Kühnle-Kreitz van Cohen-klub, Foto Oliver Gerdes
Rico Kühnle-Kreitz van Cohen-klub, Foto Oliver Gerdes

Tien mans na wêreldtoernooi

Vuisbal
Die Namibiese Vuisbalfederasie het sy nasionale manspan van 16 spelers aangekondig wat vanaf 22 tot 29 Julie in Mannheim, Duitsland, aan die wêreldkampioenskap gaan meeding.

Vier spelers van Cohen-vuisbalklub, wat die plaaslike Bank Windhoek-liga oorheers, het die toerspan gehaal, tesame met drie spelers wat vir klubs in Europa speel.

Die nasionale manspan is Karl-Heinz Traut, Thilo Wilckens, Wilko Hoffmann, Helmo Minz, Rico Kühnle Kreitz (almal van Cohen), Olaf Beiter en Dieter Kebbel (SKW), Florian Mosich (TSV Unterpfaffenhofen Germering), Tristan Minz (TSV Unterpfaffenhofen Germering), Gian Rudolph (MTV Vorsfelde).

Torben Winterbach (SFC) is op bystand. Die hoofafrigter is Andreas Minz en Christian Knobloch is spanbestuurder.

In die Bank Windhoek-liga wat afgelope naweek met die eerste toernooi by SKW afgeskop het, het Cohen die A-liga en SKW die B-liga oorheers.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!