Toady bo by Buiteklub
Gholf
Die Windhoek Buiteklub het Saterdag ’n klubkompetisie aangebied wat deur die Kidney & Dialysis Specialist Centre onder leiding van die nierspesialis dr. Glenda Kalunga geborg is.
Die kompetisie op ’n wintersdag met lastige wind van tot 35 km/h het altesame 36 spelers gelok wat in individuele stableford meegeding het.
Die topses vir die dag: 1 Toady Gurirab (39 punte), 2 Jacobus Maartens (38), 3 Helmut Ndjendja (38), 4 Heinco Schmidt (37) 5 Ewald Steenkamp (35), 6 Gerhard van Rooyen (34).
Pryse vir die houe naaste aan die pen is deur Ian Wood (putjie 3), Johannes Goagoseb (putjie 9), Simon Celliers (putjie 13) en Corneels Jafta (putjie 17) ingepalm.
Die Buiteklub bied komende Saterdag die derde van die Namibre beterbalkompetisies in samewerking met The STAG (Society of Tuesday and Thursday Afternoon Golfers) aan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie