Triegaardt wen stableford
Gholf
Die Windhoek-gholfklub en The STAG (Society of Tuesday and Thursday Afternoon Golfers) het Saterdag die ASIQ Optical individuele stableford aangebied.
Die veld is in vyf afdelings verdeel om spelers van enige voorgee ’n redelike wenkans vir die pryse te gee. Altesame 67 spelers het deelgeneem.
Die voorste uitslae:
Algeheel: 1 Willem Triegaardt (42 punte), 2 Dewald Coetzee (41).
A-afdeling: 1 Paul Adkins (39 punte), 2 Likius Nande (38, uittel), 3 Justus Amutenya (38), 4 Cornelis Beuke (37).
B-afdeling: 1 Inklous Suze (39), 2 Ian Wood (38), 3 Melt van Schoor (36), 4 Johan Grobler (35).
C-afdeling: 1 Raymond van Zyl (39), 2 Jonas Lungameni (37), 3 Clinton Dodds (35, uittel), 4 Duke Beukes (34), 5 Chris van Lill (34), 6 Lionel Matthews (34).
Vroue: 1 Jolene van Schoor (34, uittel). 2 Hansina Hinda (34), 3 Evelyn Paulino (33). 4 Ester Emvula (32).
Vier pryse is met houe naaste aan die pen gewen, naamlik deur Peter Nghinyotwa (putjie 3), Justus Amutenya (putjie 9), Fanie Oosthuizen (putjie 13) en Dewald Coetzee (putjie 17).
• Die Windhoek Buiteklub is gereed om komende naweek die Ongos Windhoek Ope aan te bied, wat een van NAGU se merietetoernooie is.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie