Twee meer van Grootfontein kom proewe speel

Rugby
Andrew Poolman
Andrew Poolman

Vyf onttrekkings het die samestelling ietwat verander van die twee uitsoekspanne wat mekaar môre in ’n proefwedstryd van die Namibië Rugby-unie (NRU) in die Hage Geingob-stadion die stryd sal aansê (afskoptyd 15:00).

In die Blou Span moes drie van Wanderers se agterspelers weens ligte beserings of siekte vervang word, naamlik Keanan van Wyk, Warren Ludwig en André van der Berg.

In hul plekke is Grootfontein se vleuel Ian Malan en heelagter Irongwa Athivudhi, asook Kudus se losskakel Kyle Wentzel nader geroep.

Uit die Rooi Span het Kudus se vaskopstut Craig Swartz en Western Suburbs se nasionale o.20-flank Rowan Jansen onttrek, wat bevordering vir Simon Kanime (Unam) na die beginspan en Francois Visagie (nasionale sewesspeler van Rehoboth) na die reserwebank teweeg bring.

ROOI SPAN: 15 Jeandre Loubser (Rehoboth), 14 Elmarco Beukes (Wanderers), 13 Lesley Klim (Unam), 12 Bredell Wessels (Wanderers), 11 Gino Wilson (Suburbs), 10 Delron Brandt (Unam), 9 Jacques Theron (Wanderers), 8 Oderich Mouton (Unam), 7 Joshua Jacobs (Kudus), 6 Gilad Plaatjies (Unam), 5 Tertius Arangies (Kudus), 4 Le Beau du Preez (Wanderers), 3 Simon Kanime (Unam), 2 Wikus Jacobs (Grootfontein), 1 Jason Benade (Unam).

Reserwes: 16 Gerhard Thirion (United), 17 Edmando Coetzee (Reho Falcon), 18 Nelius Theron (Grootfontein), 19 Kevin Cloete (Rehoboth), 20 Diamando Tjombe (Suburbs), 21 Francois Visagie (Rehoboth), 22 Tjingairi Katjivi (Suburbs), 23 Miguel Bush (Rehoboth), 24 Ricardo Swartz (Suburbs), 24 Franklin Kharigub (Reho Falcon), 26 Lloyd Jacobs (Kudus).

BLOU SPAN: 15 Lorenzo Louis (Unam), 14 Ian Malan (Grootfontein), 13 Darryl Wellman (Unam), 12 Alcino Izaacs (Unam), 11 JC Greyling (Wanderers), 10 Kyle Wentzel (Kudus), 9 Oela Blaauw (United), 8 Prince !Goaseb (Unam), 7 Boris Majiedt (Rehoboth), 6 Cameron Langenhoven (Kudus), 5 Erik Strauss (Wanderers), 4 Johan Luttig (Grootfontein), 3 Chemigan Beukes (Suburbs), 2 Obert Nortje (Wanderers), 1 Jano Otto (United)

Reserwes: 16 Zwandre Viviers (Kudus), 17 Herschell van Wyk (Wanderers), 18 Desiderius Sethie (Unam), 19 Lorenco Calaca (Kudus), 20 Ronald Vogel (Reho Falcon), 21 Driaan Vorster (Wanderers), 22 Dhale Cloete (Suburbs), 23 Willem Enslin (Grootfontein), 24 Geraldo Beukes (Rehoboth), 25 Patrick Karsten (Wanderers), 26 Irongwa Atshivudhi (Grootfontein).

Kommentaar

Republikein 2025-01-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 18° | 28° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 19° | 28° Gobabis: 20° | 25° Henties Bay: 17° | 21° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 20° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 29° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 16° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 29° Lubumbashi: 18° | 20° Mbabane: 19° | 30° Maseru: 17° | 19° Antananarivo: 14° | 29° Lilongwe: 19° | 24° Maputo: 26° | 40° Windhoek: 19° | 28° Cape Town: 18° | 22° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 24° Dar es Salaam: 25° | 29° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 22° #REF! #REF!