Phillip Mentrup draai Saterdag sy ysteresel se oor oop. Foto verskaf
Phillip Mentrup draai Saterdag sy ysteresel se oor oop. Foto verskaf

Van Rooyen bult spiere

Enduro
Tielman van Lill
Quinton van Rooyen het Saterdag seker gemaak hy wen die vyfde ronde van die Ark Trading nasionale enduro-kampioenskap by Iitumba suid van die hoofstad.

Sean Kemp, Vigo Swiegers, Keanu Weber-Trianus en Jörn Greiter het hul afdelings gemaklik ingepalm. Talle van die meer as 30 deelnemers in verskeie afdelings kon nie die strawwe uitdaging voltooi nie en moes weens meganiese probleme uit die stryd tree.

Die voorste uitslae:

Klas 1: 1 Keanu Weber-Trianus (3 uur 33 minute 39 sekondes).

Klas 2: 1 Quinton van Rooyen (3:01:20), 2 Marcel Henle (3:08:30).

Klas 5: 1 Jörn Greiter (2:28:16), 2 Heiko Stranghöner (2:37:11), 3 Gunther Gladis (2:43:52).

Klas 7: 1 Sean Kemp (2:32:34), 2 Jean Venter (2:50:37), 3 Albertus Basson (2:51:05).

Klas 10: 1 Vigo Swiegers (2:06:44), 2 André Barnard (2:20:01), 3 Willem Swiegers (2:32:56).

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!