Verskeie skole vat NSSU-titels

Skolenetbal
Die eindstryde van die Namibiese Skolesportunie (NSSU) se eersteliga netbalkampioenskap is Vrydag en Saterdag by die bane van Windhoek Hoërskool afgehandel.

Die eersteliga is die tweede vlak van die sport op skolevlak, net onder die NSSU Superliga. Sommige skole ding dus met hul B-spanne mee teen ander skole wat nie in die Superliga deelneem nie.

Die hervatting van netbal ná twee jaar is dus op ’n suksesvolle noot afgehandel in vyf ouderdomsligas, wat hul laaste kompetisie vir die jaar kon speel.

Die onderskeie ligawenners is soos volg:

ONDER 12

1 Wilhelm Nortier (Grootfontein), 2 Aurora PS (Okahandja), 3 Pionierspark

ONDER 13

1 Ernst Meyer PS (Gobabis), 2 Hippo PS (Omaheke), 3 Danie Joubert (Mariental).

ONDER 15

1 Keetmanshoop Privaatskool, 2 Danie Joubert Gekombineerde Skool (Mariental), 3 M&K Gertze (Rehoboth).

ONDER 17

1 Windhoek Gimnasium, 2 HTS Windhoek, 3 Empelheim Sekondêre Skool (Mariental).

ONDER 19

1 M&K Gertze (Rehoboth), 2 Jan Möhr, 3 Windhoek Hoërskool.

Kommentaar

Republikein 2025-01-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 18° | 31° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 18° | 31° Tsumeb: 18° | 28° Otjiwarongo: 16° | 24° Omaruru: 18° | 25° Windhoek: 18° | 24° Gobabis: 20° | 30° Henties Bay: 18° | 22° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 21° Rehoboth: 19° | 26° Mariental: 20° | 29° Keetmanshoop: 21° | 27° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 17° | 25° Ariamsvlei: 23° | 31° Oranjemund: 17° | 23° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 19° | 31° Maseru: 19° | 31° Antananarivo: 16° | 30° Lilongwe: 19° | 25° Maputo: 24° | 38° Windhoek: 18° | 24° Cape Town: 18° | 25° Durban: 24° | 35° Johannesburg: 19° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 18° | 20° Harare: 17° | 24° #REF! #REF!