Voorlopers in Enduro-reeks maak stemme dik
Motorfietssport
Die Namibiese Enduro-klub het die afgelope naweek die derde ronde in die Ark Trading nasionale kampioenskapsreeks by Iitumba suid van die hoofstad aangebied, waar Quinton van Rooyen opnuut sy stempel op sy Sherco-motorfiets afgedruk het.
Agt-en-veertig ryers was in vyf verskillende klasse betrokke. Van Rooyen het sy tweede opeenvolgende byeenkoms (van drie) gewen. Al is hy in ’n klas van sy eie, is hy nog nie veilig nie, want Corné Visser en Stuart Pearce kan hom steeds in die oorblywende vyf kompetisies inhaal.
Jörn Greiter lyk ná twee seges ook bykans onstuitbaar, maar Kai Hennes en Heiko Stranghöner kan nie buite rekening gelaat word nie. Selfs Jaco Husselman kan die voorste drie posisies op die nasionale punteleer verbysteek.
Saterdag se voorste uitslae:
Junior Pro: 1 Keanu Weber-Trianus 3 uur 11 minute 39 sekondes, 2 Anton Myburgh (4:02:25), 3 Gerhard Myburgh (4:24:57).
Ope Pro: 1 Quinton van Rooyen (3:06:23), 2 Oliver Röhrmuller (3:12:58), 3 Stuart Pearce (3:22:08).
Senior Pro: 1 Jörn Greiter (2:30:37), 2 Heiko Stranghöner (2:53:16), 3 Kai Hennes (2:55:29).
Intermediêr: 1 Albertus Basson (2:20:34), 2 Sean Kemp (2:20:59), 3 Wayne Schablinski (2:22:11).
Groentjies: 1 Vigo Swiegers (2:09:46), 2 Willem Swiegers (2:13:41), 3 Zoe Waldschmidt (2:14:59).
• Die nasionale punteleer ná drie kompetisies:
Junior Pro: 1 Weber-Trianus (40), 2 A. Myburgh (17), 3 Charles Koster (17), 4 G. Myburgh (15), 5 John Daniel Simpson (15).
Ope Pro: 1 Van Rooyen (57), 2 Visser (41), 3 Pearce (39), 4 Marcel Henle (35), 5 Gunther Gladis (29), 6 Björn Bierbrauer (28), 7 Röhrmuller (17), 8 G. Myburgh (10), 9 Weber-Trianus (9), 10 Tommy Gous (7).
Senior Pro: 1 Greiter (57), 2 Hennes (47), 3 Stranghöner (37), 4 Jaco Husselman (26), 5 Ronald Geiger (26), 6 Brian Peter Kibble (22), 7 Werner Wiese (19), 8 Handré Myburgh (19), 9 Mark Roesner (13), 10 Rainer Sentifol (10).
Intermediêr: 1 Basson (54), 2 Frederick van Greunen (28), 3 Philip Ellis (26), 4 Petrus Badenhorst (22), 5 Peter Weber (21), 6 Jaco Huisamen (20), 7 Charles Koster (20), 8 Petrus Brink (19), 9 Kemp (17), 10 Horst Becker (17).
Groentjies: 1 Vigo Swiegers (60), 2 Waldschmidt (47), 3 W. Swiegers (44), 4 Vyvyan Vernooy (32), 5 Sebastian Engels (27), 6 Hanno Swiegers (26), 7 Kent Cragg (21), 8 André Barnard (16), 9 Joshua van Niekerk (12), 10 Wilhelm van Niekerk (12).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie